Описание приложения NetNuus

NetNuus bring jou in ’n japtrap op hoogte van die jongste nuus waaroor almal praat. Die app is gemaak vir die van ons wat nuus vinnig wil lees, niks wil mis nie en nie verlore raak in onnodige detail nie. Dis nuus wat saak maak: raakgevat. Wanneer iemand jou vra: "Het jy gehoor?"… het jy dit waarskynlik reeds op NetNuus gelees. Ons kort video’s verduidelik komplekse stories in plein Afrikaans. Die app bied ’n soomlose leserservaring en is baie eenvoudig om te gebruik. Het jy iets op die hart? Wat dink jy oor wat in die nuus gebeur? Sê jou sê; maak jou stem dik en laat waai met die menings. Met regstreekse kennisgewings (“push notifications”) verseker die app dat jy geen stories misloop nie. As jy wil weet wat om jou aangaan en lief is daarvoor om in jou taal te gesels, is hierdie die app vir jou! Rol deur die nuus en gesels saam!

Дополнительная информация

  • Лицензия
    Бесплатно
  • Совместимость
    Android 4.1 или более поздняя
  • Категория
    Новости и журналы
  • Возрастные ограничения
    3+
  • Разработчик
    News24
  • Язык
    Русский, Английский
  • Устройства
    Мобильный телефон, планшет
  • Версия приложения
    Последняя версия с официального сайта разработчика

Отзывы о NetNuus

5
Оценок: 1
5 1
4
3
2
1
Оцените приложение
Написать отзыв